Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Rosendal Country Retreat"Ons het by Glas Restaurant geëet en dit was fantasties."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Skurwekop Cabin"Rosendal is werklik 'n diamant in die rof en gaan net toeneem as gewilde bestemming onder reisigers. Die pad tussen Senekal en Rosendal is sleg, maar dis verblydend om te sien dat die slaggate in 'n proses van herstel is - hopelik kan die herstel en onderhoud deurgesien word."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
By the Way Guesthouse"Pragtige natuurskoon, genoeg restaurante en besienswaardighede, naby geleë vir omliggende vermaaklikhede (Golden Gate). Mense is gasvry en vriendelik. Voel veilig daar. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Great place, nice atmosphere and friendly."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiland"Ideale vakansie. Mooi omgewing en heerlike weer. Baie om te doen en te besigtig. Mooi winkeltjies."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rustica Accommodation"No petrol station in Fouriesburg, had to travel to Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Attic & Below"Clarens is 'n lieflike wegkomdorpie. So rustig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Clarens is 'n pragtige klein dorpie tussen die berge. Ons was loopafstand van die winkels en restaurante. Vriendelike inwoners."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
4 Paddocks"Clarens is so amper 'n bietjie van Europa hier op almal se voorstoep."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Withuis"Rosendal is 'n pragtige dorpie met lekker restaurante."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cloud Shadow Cottages"Lots to see and do that a weekend does not do it justice - requiring return trips."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ongeag Self Catering House"Beautifully situated town with loads of outdoor activities! Nice restaurants!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Fouriesburg is pragtig, Mense is vriendelik. Sal gerus weer gaan kuier."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Pragtige juweel van 'n dorpie - lekker om rond te loop waar jy wil wees. So gesellig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Larola 37"Die omgewing is pragtig en dra by tot 'n rustige verblyf."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Great place to visit but the prices are for tourists, not local people."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"A lovely town worth visiting. Unfortunately it has become very commercialised and expensive of late."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Wonderlike natuurskoon met lieflike restaurante en winkeltjies."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Birch Cottage"We enjoyed the shops, restaurants, and beautiful mountains on the road to Golden Gate."