Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Oranjezicht

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oranjezicht bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 23 resensies.

Oranjezicht

6 Connemara Court

"Dis sprokies mooi. Nie geweet daar is nog sulke antieke voorstede nie. "

Oranjezicht

Tuinwoonstel teen Tafelberg

"Dis die perfekte plek naby Kaapstad. 'n Pragtige woonbuurt en rustig."

Oranjezicht

Glory Guesthouse

"Oranjezicht is goed geleë. Naby belangrike plekke en besienswaardighede. Van die strate is egter baie nou en moeilik om te navigeer."

Oranjezicht

Glory Guesthouse

"Oranjezicht is a decent district with excellent restaurants."

Oranjezicht

Ambiance Apartment

"The area could serve older people or business travellers better. "

Oranjezicht

Abbey Manor Luxury Guesthouse

"Jammer dat die eentalige onnosilheid so toeneem. Uiterse teleurstellende ervaring."

Oranjezicht

Ambiance Apartment

"Nice area and I think relatively safe and close to the main streets that provides entertainment. "

Oranjezicht

Atforest Guest House

"Enige tyd aan te beveel."

Oranjezicht

Atforest Guest House

"Baie sentraal en maklik bekombaar."

Oranjezicht

Atforest Guest House

"Gerieflike plekkie."

Oranjezicht

Montrose Guest Cottage

"Stil met min verkeer."

Oranjezicht

Suttons Place

"Verbasend baie jong mense."

Oranjezicht

Montrose Guest Cottage

"Mooi area en die mooiste uitsig oor Tafelberg."

Oranjezicht

Cape Riviera Guesthouse

"Gerieflik naby die heerlike restaurante in Kloofstraat. "

Oranjezicht

Prince Lodge

"Die area is aangenaam, net baie bedrywig vir 'n persoon van 'n ander provinsie."

Oranjezicht

Villa Bianca

"Unieke ou wonings."

Oranjezicht

Prince Lodge

"Paar klein strate, wel baie mooi."

Oranjezicht

Atforest Guest House

"Very good neighbourhood to stay as a tourist. Very safe and well protected. "

Oranjezicht

Villa Bianca

"Nie baie tyd gehad om rond te ry en werklik die area te verken nie, slegs daar oorgeslaap!"

Oranjezicht

Conifer Cape

"Baie sentraal geleë."

Oranjezicht

Prince Lodge

"I found Oranjezicht to be a safe and quiet neighbourhood with a shopping mall and couple of restaurants within walking distance."

Oranjezicht

Atforest Guest House

"Pragtig! 'n Stukkie geskiedenis herleef. Wens só die huise kon praat! "

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang