Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"To select if you like the isolation. The closest shopping is 6 km away on gravel road. We knew it and were prepared."
"Struisbaai en Agulhas is 'n pragtige bestemming, vriendelike mense, pryse van produkte en memorabilia by winkeltjies nie duur nie, nie geprys vir oorsese besoekers nie. Dankie Stilbaai en Agulhas."
"Ons eerste besoek aan Gansbaai was aangenaam en 'n verrassing ten opsigte van besige plattelandse kusdorpie met alle nodige kommoditeite. Heerlike uitstappies na naby geleë kusdorpies soos bv. Franskraal, Kleinbaai en De Kelders."
"Hermanus is 'n fees van 'n dorp. Daar is heerlike inkopiewinkels, kunswinkels, markies en verskillende eetplekke wat almal se smaak en sak sal pas. Walvistyd lewe Hermanus behoorlik. Almal moet in hul leeftyd hierdie fantastiese dorp besoek."
"Ek wil met alle geweld daar kom woon! Dit is 'n rustige, mooi en skoon plek."
"Ons is mal oor Kleinmond en kuier al vir die afgelope 36 jaar daar! Daar is baie vir toeriste om te sien en te ervaar."
"Baie mooi en netjies en skoon. Heerlike om te gaan stap 'n mens voel altyd veilig."
"Ons het bietjie rondgery daar en mense daar is baie vriendelik."
"Het altyd net verby gery tot ons daar tuis gegaan het. Wonderlike dorpie. Soveel om te sien en te waardeer. 'n Plek wat diep in jou hart kruip!"