Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 810 resensies.
"Paarl is 'n pragtige dorp in 'n asemrowende omgewing. Daar is baie om te doen, ons was te kort daar!"
"Paarl is a great destination. Interesting heritage, beautiful scenery and lovely restaurants."
"Een van die beste plekke om te besigtig. 24 jaar daar gewoon en mis dit steeds!"
"My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl."
"Paarl is a beautiful place to visit with plenty historical background, not too mention the farmlands..."
"Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek."
"Die Paarl is lekker sentraal vir mense wat goedjies wil doen in Somerset-Wes en Kaapstad en vele ander omliggende dorpe."