Geverifieerde Resensie
Paradyskloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paradyskloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 43 resensies.
"Lekker gerieflik naby die R44. Maklik en omgewing pragtig, stil en presies waarna ek soek."
"Uit die dorp se gewoel, naby eetplekke en heerlik stil."
"Baie aangenaam as jy nie in die dorpskern van Stellenbosch moet bly nie. "
"Dis binne vinnige bereik van die middedorp, maar tog weg van die gewoel. Al die wynplase van die omgewing is ook binne maklike bereik. Baie aangename, rustige omgewing. Kon gaan draf en stap sonder om onveilig te voel."
"Convenient to most wine routes and gholf courses in and around Stellenbosch, with a beautiful view of the mountains."