Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2296 resensies.
"Dit is rêrig 'n pragtige, rustige dorpie. Lekker vir daai wegbreek wat ons almal somtyds nodig het."
"Paternoster is een van die plekke wat ek die lekkerste vakansie gehou het. Dit is absoluut die mooiste plek."
"'n Moet om te besoek as jy jou siel en rustigheid wil vind! Skop jou stadskoene af en drink die omgewing en vriendelikheid van die mense in. "
"Paternoster is 'n idilliese plek by die see. Die lang, ongerepte strand en vriendelike mense, vars lug, seekos, lenteblomme en natuurskoon maak dat mens net weer wil gaan."
"Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie en ons het heerlik daar "gekuier". Ons sal verseker weer terug gaan."
"Jammer so min van die oorspronklike vissershuisies is nog te sien - dit het beslis die bekoring van Paternoster beïnvloed."