Geverifieerde Resensie
Pearly Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pearly Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 232 resensies.
"Quiet beach oasis removed from the hustle and bustle of the city. There are 3 restaurants, Fynbos Deck for a more formal dining experience, Whale Coast Brewery for friendly owner service including beer tasting and well priced menu, a local hangout. Didn't try the 3rd. People are friendly. The beaches are beautiful and stretch for miles."
"Accessible to other nearby spots and lots of good walks. People of Pearly Beach also very friendly."
"Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone."
"Dit was ons tweede vakansie by Pearly Beach. Dit is 'n wonderlike oord, baie rustig en die inwoners is baie vriendelik."
"Die oord is fantasties - kinders ry in die strate en die winkel voorsien in al mense se behoefte. Mense is vriendelik, see is stapafstand. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan."