Geverifieerde Resensie
Pietermaritzburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pietermaritzburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 135 resensies.
"Die straatname is nie baie dudelik gemerk nie maar tog het ons oor die weg gekom!"
"Wembley is 'n ongelooflike mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Alles is baie toegangklik van daar af."
"Kan nie enige terugvoering gee nie, het net deurgery en laatmiddag by ons bestemming aangekom. Maar die Amble oor Pietermaritzburg deurgelees. Daar is mooi en interessante dinge om te doen en te besigtig. Wat die omgewing rondom Pietermaritzburg aanbetref, kan ons enigiemand aanbeveel."
"Ideal spot for Comrades runners and family. Close to shops and eating spots, chemist and Comrades House. "
"Pragtig! Dit voel rustig en ver van alles af, maar tog is dit baie sentraal. Die supermark was loopafstand en ons kon alles daar kry wat nodig was."
"Gastehuis het uitstekende ligging en ons sal weer daarvan gebruik maak omdat dit so naby die snelweg, naby Hayfields Mall en ons ander besoekpunte was. Die rustigheid van die nabygeleë Scottsville Race Course en natuur was ook aangenaam. Eetplekke is taamlik naby en toeganklik."