Geverifieerde Resensie
Plattekloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plattekloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 68 resensies.
"Plattekloof is 'n rustige area en het my aangenaam verras. Baie sentraal en 'n paar minute se ry na Kaapstad."
"Baie goed geleë t.o.v. Canal Walk, Kaapstad, Melkbosstrand en baie ander toerisme-aantreklikhede."
"Plattekloof het pragtige uitsig oor feitlik die hele Kaap. Dit is maklik bereikbaar, maar nie baie naby aan die stad of die see nie. Dit neig om winderig te wees."