Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
497 lekke plekke om te bly
AfriCamps at Ingwe bied 'n unieke boetiekglanskamp-ervaring met 'n uitsig oor die bosagtige landskap. Dit is tussen...
Crags Country Lodge is op 28 hektaar fynbos, met 'n asemrowende uitsig op die Tsitsikamaberge, geleë. Dit is 'n bek...
The Cottage @ Wetlands bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n gesins...
The Good Earth Cottage is 'n karaktervolle en bekoorlike selfsorgkothuis wat eers 'n plaasstal was. Dit het 'n manj...
The Good Earth Villa 1 bied luukse selfsorgverblyf met 'n manjifieke uitsig oor die inheemse woud en op die berge i...
Crafters Cottage is op 'n skilderagtige plaas in The Crags geleë en bied 'n rustige wegbreek net 15 minute vanaf Pl...