Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 943 resensies.
"As jy eers in Plettenbergbaai was, sal jy graag weer en weer wil gaan."
"Die mense van Plett is maar nors en neus in die lug. Sal nie weer Plett toe gaan nie. Toe ons Saterdagmiddag daar aankom was al die winkels alreeds toe en so. En daar was 'n klompie vakansiegangers."
"Parkering by strande 'n groot probleem gewees, toerisme geriewe en plaaslike mark was heerlik en baie toeganklik."
"Love this town so much! Excellent beaches and other interesting places to visit."
"Restaurante en winkels vra baie hoë pryse in seisoentyd. Maak dit finansieel moeilik vir die inwoners sowel as toeriste."
"Ons hou elke jaar daar vakansie. Daar is soveel om te doen in Plettenbergbaai en in die omgewing."
"Always a pleasant destination. Beaches clean. Lifeguards a surety. However the walk from Hobie beach over to Lookout beach is filthy with litter and toilet paper. We turned back."
"Pletteberg Bay is a wonderful environment, we enjoyed to be there to the fullest is the place we want to visit again."
"Our first time in Plett. Will go again. Found all the people really friendly."
"Plettenberg Bay is a great vacation destination, with a lot of activities and locations to visit."
"Dit was baie lekker, so baie om te doen maar te min tyd ons moet beslis weer gaan om die res van die goed te doen."