Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 943 resensies.
"Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
The Perfect Beach House"Lieflike plek en ons kom weer Desember hier vakansie hou!"
Piesangvallei, Plettenbergbaai
Riverclub cottage 4204"Ons is gereelde besoekers daar. Baie sentraal en hoofroete vinnig bereikbaar, sonder om deur die erge verkeer te gaan. Naby die gholfbaan en hoofstrand."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Beslis een van die mooiste minder bekende strande in ons land. 'n Móét vir diegene wat hou van fotografie, stap en rustigheid."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Uysparadys @ Keurboomstrand"'n Pragtige plek. Ons eerste besoek en kan die strand enige tyd aanbeveel."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Seagull View Cottages"Baie te doen in die omgewing sonder om een dag verveeld te wees."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
5 Dune Park"As jy dit besoek wil jy darem die see hoor as jy dit nie kan sien nie. Dit was teleurstellend om net motors te hoor en geen see te ruik, hoor of sien nie. "
"Pragtige vakansiedorp met vriendelike mense. Sal dit definitief aanbeveel vir toeriste."
Piesangvallei, Plettenbergbaai
Pladda in Plett"Baie pragtige skoon, asemrowende plek. Sal beslis weer kom."
"Ons het alles rondom Plettenbergbaai besoek. Die olifantpark, Robberg,wolwe, Birds of Eden, die roofvoëls, ape. Daar is so ontsettend baie om te doen. Kan dit net aanbeveel."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Loerie House"Afgeleë dorpie met baie natuur. Naby Plet geleë om alle aktiwiteite te bereik. "