Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 943 resensies.
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Castella Estrella"Enige tyd weer, alles was so mooi en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. "
"Mooi omgewing met baie om te doen. Dit was gerieflik om ‘n redelike verskeidenheid winkels naby te hê vir kosaankope en miskien goed wat mens vergeet het. Daar is baie swemstrande, Keurbooms se strande, Lookout Beach in Plet, Nature’s Valley, Beacon, en 5 strande by Robberg."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Seagull View Cottages"Die oop skoon strande is welkom en heerlik vir kommerlose stap en ontspan."
"Wi-Fi en selfoonopvangs op plekke swak en selfs geen, maar op sekere plekke bruikbaar. "
"Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Seagull View Cottages"Keurboomstrand is perfek vir 'n rustige vakansie, nie te vêr van hope aktiwiteite af nie."
"Must sees would be the Jukani Wild Cat Park. Ask for a ranger called Elvis and do a tour that will blow your mind! "
"Plettenbergbaai bied baie vir die vakansieganger, pragtige skoon strand en avonture vir elke smaak."
Piesangvallei, Plettenbergbaai
Pladda in Plett"Dis naby aan die see en sentrale sakekern van die dorp."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Singing Kettle Beach Lodge"Een van die mooiste strande in die land!"
"As jy die tyd het, doen die lang staproete by die natuurreservaat. Wees net bewus dat die regterkant baie meer op- en afklimplekke het as aan die linkerkant. So gee genoeg tyd vir die terugkom as jy links om loop. Dit is baie belangrik. Om dit nie te laat aan te pak nie. "
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Ons het altyd net verby gery. Sal nie weer daai fout maak nie."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Keurboomstrand has a lovely laid back ambience. A restaurant with beautiful views and within walking distance. Close to the videy Plettenberg Bay but far enough away to be a far more relaxing holiday."