Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 943 resensies.
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Paradise! We live in George but Keurboomstrand is unique in its own beautiful way."
"Plettenbergbay is een leuk plaatje, als je lekker uit eten wil ga dan naar restaurant Nguni, wel van tevoren reserveren."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Secluded Beach Cottage"Soveel om te sien en besigtig dan praat ek nie eers van die ongelooflike lekker restaurante nie! Enrico's restaurant is 'n moet besoek, van pizza tot vis is uit die boonste rakke!"
"Plett is an amazing holiday destination for all ages. Adventures, outdoor lifestyle: walking, hiking, swimming, surfing, You name it, Plett probably has it then you can add on the whale watching and gorgeous sunsets. All there for the taking."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
107 The Dunes"Die strand is baie skoon en kan die kinders en familie dit baie geniet."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Uysparadys @ Keurboomstrand"Fantastiese strande, melkhoutbome, gereelde dolfyn besoeke. Regtig sprokiesmooi en 'n lekker bederf vakansieligging."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!"
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Boomhuis by die See"Mooi en klein strandoord met lekker draf/fietsrypaadjie."
"Plettenberg Bay is a stunning place to visit, lots to do and see. Beautiful beach walks. Great choice of restaurants."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
The Dunes 4"Mooi rustige omgewing en natuurskoon, veral buite seisoen in wintertyd."
"Die verskeidenheid van goeie restaurante, pragtige natuurskoon en baie om te doen maak Plettenbergbaai ons gunsteling bestemming."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Uysparadys @ Keurboomstrand"Pragtige stukkie wëreld. Verseker die moeite werd."
"Was koud toe ons daar was so kon nie lekker die plek verken nie, maar daar is oorgenoeg winkels vir elke smaak."
"Die plek is pragtig. Ons het die tyd weg geniet. Dis net ver van die Kaap af, anders sou ons gou weer gaan. "
"Now too far for me to drive (getting old). Best is to fly to George & hire a car."
"Ken Plettenbergbaai baie goed. Het jare in Natures Valley vakansie gehou, dink dis een van die mooiste plekke met goeie weer en baie sentraal om te bly en ander plekke rondom te besoek. Al wat n mens seker vang is die verkeer. "