Geverifieerde Resensie
Port Edward
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Edward bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 362 resensies.
"Daar was 'n protes vir 2 dae en ons kon nie in die dorp self kom nie. Moes Margate toe ry vir benodighede."
"Die waterprobleem is 'n groot kwessie so maak seker jy kies 'n vakansiebestemming wat watertenke as 'n plan-B het."
"Lots of activities for the whole family. Perfect holiday destination!"
"Die plek is maar vergete deur die wêreld. Ten minste is die strande nog mooi."
"I enjoy the places between Port Shepstone and port Edward. Marina beach is lovely and if you want a quiet beach then Palm beach is the one."
"Port Edward is 'n lieflike plek vir gesinne wat van 'n stil strand- en visvangvakansie hou."
"Port Edward is beautiful, the beachfront was clean, the assistants at the garage helpful and Tiagos chicken was delicious."
"Scenic beauty for nature lovers, peaceful for tranquility when you want to run away from the rat race."
"Love the activities and amenities that Port Edward has to offer. The feel of being in Port Edward always create a relaxed holiday vibe."
"We did not see enough but the places we did stunning and would definitely go back again."
"Spud is heerlike retaurant en ons was groot groep van 10 mense en almal se kos was uitstaande. Lekker karaoke op Vrydagaand gehad."
"Skoon strande met lekker weer en beslis waarheen ek weer sal gaan, veral by die Waterpark."
"Glenmore is 'n pragtige stranddorpie met wonderlike strande. Die natuurskoon is pragtig. Daar is heelwat aktiwiteite in die omgewing."
"Ek dink Port Edward kort aandag. Die paaie is moeg en meeste van die geboue kort ook verbeteringe. Dit kan jy sien deur net van buite af te kyk. Ek kan ook onthou dat van die strande se asblikke oorvol was en mense begin vullis rondgooi. Daar was niemand wat instandhouding gedoen het nie. Ek het ook geen buitestort op die strande gesien wat werk nie. So, sand af spoel was nie ’n opsie nie. Gelukkig het Anchor Ridge ’n klein swembadjie gehad."
"Rustige vakansiedorp en veilige swemstrand. Heelwat besienswaardighede in die omgewing."