Geverifieerde Resensie
Porterville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Porterville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 86 resensies.
"Lovely little shops in the dorp to get ice and any forgotten things. "
"Die dorpie is klein. Die mense is vriendelik en die kos plekkies lieflik. Die dorp self is baie netjies en skoon."
"Koppiekoffie Restaurant het die heerlikste pulled-pork pizza! Vriendelike diens teen goeie, bekostigbare pryse. Stil en rustige dorpie met genoeg restaurante om van te kies."
"Ons wou graag by die Lighuis 'n draai maak vir hul berugte roosterbrood, maar beurtkrag was daagliks teen ons. Om net deur die venster te loer was die kuns pragtig."
"Obviously post Covid everything is still under stress and visitors are few. But hopefully, the town's attitude and people's efforts will pull through. I visited the golf course, albeit on Sunday morning in order to have a look and was a little disappointed with no players and no directions to the course.Thus there is work to be done."
"Beware that most of the attractions at the tourist office no longer exist. We found out via our guest house. So limited things to do in the town. Some nice coffee shops and an execellent restaurant called Oppikoffie."
"Die Rendevoux restaurant se kos is heerlik en Roslin wat ons bedien het se diens was fantasties (dink die spelling mag verkeerd wees van restaurant)."
"Die eienaars van Rendezvous B&B waar ons ontbyt geëet het, was ongelooflik vriendelik en gasvry. Ons het die middag teruggekeer om lekker gesellig saam met hulle die T20 World Cup te sit en kyk hoe die Proteas verloor."
"Ons het opgery met die bergpas, so mooi! Gaan stap in die natuurreservaat, baie mooi."
"Very quiet and a more that pleasant testing golf course. Well worth the visit."
"Lieflike plaasmark op 'n Saterdagoggend in Porterville. Vanaf 09:00 tot 14:00. Gaan eet brunch daar en koop vars lemoensap. "
"Porterville is a little village that needs more exposure. A lovely friendly little town. Breathtaking landscapes. Porterville will see us again even for a Sunday drive."
"Ons het lekker by die Boeremark 'n draai gemaak. Porterville is ook naby genoeg geleë aan fantastiese wynplase. Org de Rac is 'n moet!"
"Lekker klein dorpie om te gaan besoek. Heerlike ontbyt gehad by markie. Kan dit aanbeveel."
"Dit is 'n pragtige area, met heelwat mooi en lekker plekke om te besoek as jy bietjie rondkyk en in die omgewing rondry. Die Farmers Market is 'n absolute juweel vir die dorp!"
"Very quaint town, we did not spend too much time in town as we had everything at the farm."