Geverifieerde Resensie
Potchefstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Hill Manor"Only if you have to be there, I would say. University close by for instance. We had to be close to what we were there for. But this is my personal view. "
"As jy naby die Universiteit moet wees, is hierdie 'n ideale plek om te oornag."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
A Touch of Grace"Ouer deel van Potchefstroom - jy hoor wel die trein wat verby gaan - sentraal genoeg aan winkels en motorhawens."
"Ons was so gelukkig om saam die McLaren sirkus in Potch te kuier en met ons kinders te oooee vir die groot wit leeus en aaahhh vir Heidi se bokkies!"
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Acorn Lodge and Skydeck"Lots of restaurants and beautiful sports fields."
"Pragtige dorp met sy eie identiteit. Heelwat historiese besoekpunte en veral die kampus is 'n moet om te besoek."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Shalom Garden Flat"Genoeg eetplekkies vir enige smaak en was heerlik om in Afrikaans bedien te word!"
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
A Country Garden Guest House"Mooi rustige omgewing, maar tog baie sentraal geleë."
"Voedselwinkels is maklik bereikbaar, verder was daar nie 'n behoefte om ander winkels te besoek nie aangesien ons net oornag het."
"Potchefstroom is pragtig skoon en netjies en die mense is baie vriendelik en behulpsaam sal Potchefstroom aanbeveel vir enige iemand wat daar wil oorbly of vakansie wil hou."
"It needs more tourist attractions and interesting things to do. It is an awesome for relaxation."