Geverifieerde Resensie
Potchefstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.
"Universiteitsdorp met 'n verskeidenheid eetplekke in die nabye omgewing. Ons kan beslis Café Fiori slegs 'n blok van Huys ten Bosch aanbeveel. Maak seker jy is goed honger!"
Van der Hoff Park, Potchefstroom
Sunset Manor Guest House"Was in die area om bietjie te Geocache. Baie caches reg rondom jou."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Shalom Garden Flat"Ons het basies net tussen die eenheid en die universiteit beweeg. Die strate was netjies en die universiteitsgronde skoon. "
"Die Bult is uit en uit 'n studentebestemming. Baie goeie eetplekke, maar andersins bied dit nie veel vir 'n toeris nie. Dit is 'n studeer-omgewing."
Van der Hoff Park, Potchefstroom
Sunset Manor Guest House"Stil en maklik bereikbaar van die hoofweg af."
"Vir 10 jaar was Potch ons kinders se studentedorp. Ons is mal oor Potch en dis regtig 'n lieflike plek. "
"Mal oor die plek. Het lief geraak vir Potch in die 6 jaar wat ons seun daar studeer het! Het 'n rustige atmosfeer! "
"Dit is 'n baie lekker dorp, sal beslis weer gaan kuier, die mense is vriendelik en paaie is maklik om te leer ken 10/10."
"Oude Dorp is pragtig - ons eerste besoek. Soek nou al vir jare iets naby Potch omdat ons kinders daar studeer. Ons wil nie regtig in 'n gastehuis bly nie, maar het nie geweet waar en hoe veilig iets buite die dorp was nie. Hierdie is definitief 'n goeie wegbreek vir studente en hulle ouers wat net weer bietjie saam wil kuier. Uitstekend!"
"Daar is 'n verskeidenheid van akkommodasie beskikbaar, Potch kan in al jou behoeftes voorsien."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Die Kuiergas"Dis darem nie sentraal tussen die besigheidsgedeeltes nie. Die woongebied is stil."