Geverifieerde Resensie
Potchefstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Elizabeth's Manor"Dorp is mooi skoon en paaie in goeie toestand. Sal dorp verseker weer wil besoek."
"Die Bult is 'n omgewing eie aan studentelewe. Die winkels en restaurante is kreatief met 'n gees van jonkheid. Hiermee saam is daar ook 'n geskiedenis van Potchefstroom met sy akademiese agtergrond wat verskeie besoeke aan jou as toeris bied. Die Bult het 'n karakter eie aan homself; wees bevoorreg en gaan deel daarin."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Die Kuiergas"Dit is 'n baie rustige en stil omgewing, sonder verkeersgeraas. Ek het dit baie veilig ervaar."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Just Tiffany Guesthouse"Ek is absoluut mal oor Potch en gaan gereeld soontoe."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
De Tuiz Huis Guest House"Ons het BAIE verdwaal, vind die inligtingsborde heeltemal te min! Die universiteit kan meer prominent aangedui word, siende dat so baie mense dit juis wil besoek, en daarom die dorp binnekom ..."
Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom
Herberg vir Afrika"Potch het alles goed georganiseer vir Aardklop en stad is in goeie toestand."