Geverifieerde Resensie
Potchefstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.
"Die Mooirivier is erg besoedel langs die N12 en nie meer mooi nie. Die plek het 'n baie ryk en interessante geskiedenis met paar baie mooi ou geboue."
"One needs to drive a bit just to have some form of entertainment and places to eat at."
"Alhoewel Potchefstroom 'n studentedorp is, bied dit 'n verkeidenheid om te doen. Die Vaalrivier is op sy voorstoep en daar is baie goeie restaurante, winkels en vermaak om jou verblyf interessant te maak."
"Agteruitgang vanaf vorige keer. Paaie is vol slaggate. Noordwes gaan ongelooflik agteruit, dis nie net Potchefstroom nie, maar die hele Noordwes."
"Potchefstroom is 'n pragtige dorp met baie restaurante en vriendelike mense, en geskiedkunde besienswaardighede."
"Town itself is a bit of a dump, but we did find 2 pleasant lunch-time venues : River Cafe and Juke Box."
"Die liggiefees by die Abraham Kriel-kinderhuis is elke jaar vir ons 'n hoogtepunt!"
"Daar was mooi dele en waar ons oornag het, was mooi. Naby en om die kampus is lieflike lanings. Net jammer die strate is vol slaggate."
"It feels a lot like Stellenbosch. Lots of young people walk the streets which we enjoy."
"Die liggiefees by Abraham Kriel kinderhuis in Desember is uitstekend! Hulle kan dit gerus meer adverteer!"
"Die landskap verander drasties as jy die grond pad na Venterskroon vat. Daar is 'n aangename "Pub en Grill" in die dorp."
"Lekker gemaklik en regtig pragtig, net baie warm. Kry 'n plek met 'n swembad of 'n waaier sodat jy kan afkoel. Verder is daar baie mooi eetplekke, soos The Jukebox, wat goeie dienste bied, en goeie kwaliteit kos wat nie so groot porsies is nie."