Geverifieerde Resensie
Pretoria East
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria East bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 612 resensies.
"Heerlik gewees om die winkels tot later tye oop te kry. Dit het ons vreeslik gehelp met ons aankope."
"Dis moeilik om dit te beoordeel want ons was daar om by familie te kuier. Dit is veilig en redelik sentraal en sal dus geskik wees."
"Ashleigh Gardens is 'n rustige woonbuurt, naby aan verskeie restaurante en die Menlyn-winkelsentrum is baie naby."
"Gaan besoek 23 on Hazelwood Street Café vir 'n ongelooflike kulinêre ervaring! Gin en tonic is 'n moet!"