Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Pretoria East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria East bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 612 resensies.

Faerie Glen, Pretoria-Oos

425 on Wisteria

"Pragtige, veilige area. Jy voel nie jy bly in 'n stad nie, dit is stil en die natuurskoon uitmuntend."

Pretoria-Oos

Menlyn Apartments

"Baie sentraal."

Menlopark, Pretoria-Oos

3rd Street Cottage

"Alles bymekaar. Eetplekke, inkopies en vermaak in 'n neutedop."

Pretoria-Oos

Ivory Manor Boutique Hotel

"We appreciated the fact that the location is somewhat akin to a country retreat, away for the ‘business’ of the city. Tranquil, easily accessible in terms of traffic to the major routes. Great idea to book this on the way home from your travels and as a ‘date-night’ out. "

Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Cosy Cottage

"My seun het my die nuwe Menlyn Teater gaan wys en die hotel met die balcony waar jy 'n drankie kan geniet (soos in New York). Bly ons land bou en beweeg aan na die toekoms. Baie mooi area en ek het veilig gevoel daar."

Die Wilgers, Pretoria-Oos

Willow Cottage

"Conveniently situated."

Moreletapark, Pretoria-Oos

Cottage Le Fleur

"Baie mooi voorstad om in te bly."

Constantiapark, Pretoria-Oos

UmSamariya

"Near to shops, malls, hospital and entertainment."

Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Menlyn Accommodation

"Die blyplek self is nou nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is goed geleë in Pretoria wat natuurlik baie toeristebestemmings het."

Pretoria-Oos

Grove Lane

"Pretoria-Oos is nog altyd my voorkeur en verkies dokters en hospitale in die omgewing aangesien veilig voel."

Garsfontein, Pretoria-Oos

Suikerbos

"Dis naby groot inkopiesentrums en maklik bereikbaar van die hoof snelweë af. "

Moreletapark, Pretoria-Oos

Six-four-two on Vincent

"Moreletapark is 'n ideale woongebied en is baie veiligheidsbewus, goeie sekuriteit word ook daar gehandhaaf, dit is 'n rustige en mooi area."

Garsfontein, Pretoria-Oos

Maryah House

"Garsfontein is naby Hospitale geleë, en dit is maklike roete om na Pretoria-Oos Hospitaal te ry."

Pretoria-Oos

Adams Eden Guest House

"Alles waarna jy moontlik kan soek sommer baie naby."

Pretoria-Oos

Belle Chambre

"Baie besig in spitstyd as jy dit nie gewoond is nie."

Menlopark, Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms

"The heart of Pretoria. So many shops and malls close by. A paradise for people who loves the city life."

Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Menlyn Accommodation

"Baie sentraal en lekker naby aan belangrike paaie, malls en restaurante."

Elarduspark, Pretoria-Oos

Rest-a-While Guest House

"Was by die Waterkloof netbal toernooi gewees. Kan ongelukkig nie terugvoer gee oor Elarduspark nie."

Die Wilgers, Pretoria-Oos

Willow Cottage

"As described on the website, 5 star."

Garsfontein, Pretoria-Oos

Loerie Gastehuis

"Naby Melny Mall en Time Square, maar tog 'n rustige omgewing. "

Lynnwood, Pretoria-Oos

14B The Loop

"Netjiese woonbuurt naby snelweë, winkelsentrums en ambasade."

Erasmuskloof, Pretoria-Oos

The Nobleman Boutique Hotel

"The hospital Mediclinic Kloof is very good!"

Garsfontein, Pretoria-Oos

Sunbird Garden Cottage

"Is net baie besig as jy nie gewoond is aan die verkeer nie."

Faerie Glen, Pretoria-Oos

Corinne Place

"Faerie Glen is 'n pragtige boomryke voorstad. "

Garsfontein, Pretoria-Oos

Sunbird Garden Cottage

"Dis 'n veilige woongebied met groot winkelsentrums skole en goeie hospitale."

Pretoria-Oos

Boschkop Bed and Breakfast

"Jy gaan Pretoria toe vir Besigheid en om jou tolleransie vir slegte water, vuil lug, verkeersknope en sirenes te toets. Jy gaan nie soontoe om vakansie te hou nie. "

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang