Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
Zambezi Country Estate, Pretoria
Anja's Place"Baie sentraal en uitstekende winkels op jou voorstoep."
" From my travel around this province I honestly would pick Pretoria North any day because of the lovely, peaceful, clean energy that it gives off. It has the feel of our South Coast down in KZN minus the coast of course. The people around the area are so friendly and helpful. I'm sure I'm going to enjoy my future visits here."
"Daar is soveel om te doen in die omgewing en alles is binne bereik van 'n paar kilometer."
"Menlo park is easier to find, it's not well taken care of by the municipality. Shopping complex is very ancient, with old shops, no traditional restaurants like Chicken Licken, KFC, Nando's, Spur, Galitos, etc, just to name a few as well as ancient ATM machines."
"Ons was vir mediese redes in die area en kan dus nie veel oor toerisme van die area kommentaar lewer nie. Dit lyk wel of dit baie sentraal is vir die Gautrein en ander ander toeriste-attraksies. "
"Die Wonderboom Natuurreservaat is baie naby geleë wat baie gesinsvriendelik is vir 'n dag van braai en onder groot home lui wees."
"Die buurt is stil met pragtige huise en lekker steil opdraandes vir die wat hou om te draf of loop. Baie veilig."
"Ons het gegaan vir die racing en dit is hoogs aanbeveelbaar en vir seker iets om te sien en te doen. "