Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Daar is so baie om te doen en sien en dit alles binne 30 km radius. Dis so rustige area naby al die gerieflikhede van 'n stad."
"Heerlik gewees om die winkels tot later tye oop te kry. Dit het ons vreeslik gehelp met ons aankope."
"Very clean, safe and quiet neighbourhood. We walked (5 minutes) from La Perigrina to the Zuid Afrikaans for hospital visits."
"Dit is 'n baie aangename deel van Kameeldrift, veral met die Spar naby die verblyfplekke."
"Maak seker om te beplan watter bestemmings jy wil besoek voordat jy daarheen gaan."
"Very central to everything I needed to access. Safe, clean and near all amenities."
"Dit is lieflike en rustige omgewing en kan 'n lekker wegbreek vir 'n naweek wees of ook as verblyf tydens 'n sakebesoek aan Pretoria. Sal beslis aanbeveel."
"Alles wat mens benodig is in Groenkloof, hospitale, ambassades, winkels en blyplekke."
"Slightly different experience for us than the normal visitor as we had a group of friends are from and live in the local area, so we benefited from the local knowledge. there is plenty to do, whether you enjoy sight seeing, shopping or just need a break to recharge you batteries. "