Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.

Wapadrand, Pretoria

Koru Guest House

"Baie veilig waar mense nog kan stap in die strate en die kinders op hulle fietse kan rondry."

Erasmuskloof, Pretoria

San's Sita Apartment

"Lekker sentraal geleë."

Villieria, Pretoria

Talana Cottage

"Nie veel om te doen nie, meer vir as jy 'n rustige wintersnaweek will hê."

Silverton, Pretoria

Gracious Living Guest House

"Silverton is baie sentraal geleë vir die besigheidsman."

Kameeldrift-Oos, Pretoria

Malibu Country Lodge

"Uit die stad, maar nie te ver nie. Veilig om in die aand terug te ry."

Pretoria

Mont Paradiso

"'n Stad wat meer bied as wat mens verwag, veral as jy in geskiedenis en kultuur belangstel. Naby aan baie ander toeristebestemmings en verrassend baie natuurreservate."

Pretoria-Oos, Pretoria

55 on Dely

"Ek dink toeriste verkies ander tipe dorpe."

Moreletapark, Pretoria

Bornmansrus Self-catering Flatlet

"Mooi omgewing en naby aan die groot sentrums."

Lynnwood Glen, Pretoria

Baobab Dreams

"Plek om te wees in die stad."

Heatherdale, Pretoria

Heatherdale Guest House

"Ek sal beslis in die nabye toekoms weer van hulle gebruik maak, aangesien my dogter weer vir 'n operasie en nasorg moet gaan. Hulle is baie behulpsaam en gasvry."

Moreletapark, Pretoria

Ruby Rose Guest House

"Area met als wat nodig is."

Waterkloof Ridge, Pretoria

L'Abri

"Dit is pragtig daar en rustig daar."

Montana, Pretoria

Bush Thorn Lodge

"Baie veilige omwing met aangename eetplekkies om die hoek. Vervoer is 'n belangrike aspek. "

Pretoria-Oos, Pretoria

Menlyn Apartments

"They will see me again."

Montana Park, Pretoria

Waaierpalm Guest House

"Winkels en winkelsentrums gerieflik naby, asook hospitaal."

Garsfontein, Pretoria

730 On Sher

"Chilled, clean and most importantly safe."

Queenswood, Pretoria

Queensrest

"Sentraal geleë vir besigheid."

Lynnwood Ridge, Pretoria

Maribelle's Bed & Breakfast

"Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums."

Waterkloof Glen, Pretoria

The Aviary

"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."

Rietfontein, Pretoria

Vivian's Cottage

"Lovely quiet area with everything close by."

Theresa Park, Pretoria

Protea Huis

"Rustig en veilig. Dankie Protea Huis."

Pretoria Noord, Pretoria

Mohale Rest and Retreat

"Stil en eenkant. Weg van die stad by Mohale Rest."

Moreletapark, Pretoria

Cottage Le Fleur

"Nie toeristebestemming, maar 'n pragtige uitbreiding met oulike winkelsentrums."

Die Wilgers, Pretoria

Wilgers Guest House

"It is beautiful and very near to the hospital."

Blad
Blad 48 - Wys 1411 tot 1440

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang