Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.

Elarduspark, Pretoria

Klipmuur Cottage

"Absoluut gerieflik binne bereik van enige bestemmings in Pretoria of Johannesburg."

Equestria, Pretoria

Oaklands Townhouse

"Equestria is naby aan die meeste groot winkelsentrums en tuinsentrums. Time square Menlyn is ook naby."

Pretoria-Oos, Pretoria

MyAula

"Baie oulik. Was so halfuur van Menlyn Mall en 10 min vanaf Woodlands Mall. Baie naby aan ander buurte, gastehuise en venues."

Montana, Pretoria

Silver Mist Montana

"Ons woon in Vaalwater en ons geniet inkopies by die Kolonnade. Dink nie ek sal in Montana wil vakansie hou nie, maar dit werk goed vir besigheidsbesoekers en vir ons doel."

Faerie Glen, Pretoria

Roux's Res

"'n Pragtige en veilige omgewing. "

Die Wilgers, Pretoria

Willow Cottage

"Die Wilgers is 'n uitstekende keuse wat baie naby die hospitaal is. Naby die winkels, as jy iets moet koop. Lekker! "

Die Hoewes, Pretoria

Lapalosa Lodge

"Naby inkopiesentrums en gerieflik geleë. "

Wapadrand, Pretoria

Burkea Park Villa

"Die winkels is maklik bekombaar."

Wingate Park, Pretoria

693 @ Lindros

"'n Baie lekker, rustige plekkie om te gaan ontspan en net te niks."

Pretoria-Oos, Pretoria

Mountain Manor Guest House and Day spa

"Die beste omgewing wat my herinner aan 'n paradys."

Pretoria

Stoneybrooke Farm

"Besighede is nie noodwendig ingestel op dienslewering nie. Daar is 'n veiligheidsrisiko's vir toeriste. Dit is 'n mooi stad, maar dit is steeds 'n stad wat baie bedrywig kan wees."

Lynnwood, Pretoria

Wild Fig Garden Apartments

"Lynnwood is baie sentraal geleë. Naby die universiteit en naby Menlyn en Brooklyn. Baie baie goeie ligging."

Newlands, Pretoria

Spectacular View

"Ideale ligging vir iemand wat stad toe kom en moet oornag!"

Montana Park, Pretoria

Threebees Guesthouse

"Lekker naby alles wat jy nodig het."

Wapadrand, Pretoria

Koru Guest House

"Die hart van alle inkopie liefhebber en by al die nuwe in plekke in Pretoria!"

Lynnwood, Pretoria

Wild Fig Garden Apartments

"Ons kom van 'n klein dorp so dis groot verandering om in die stad te wees, dis darem rustig waar ons gebly het maar baie verkeer in die hoof paaie. GPS is jou vriend. "

Pretoria

Pecan Place

"The area is clean and quiet and felt safe. A pretty neighbourhood"

Pretoria

Fralande Guesthouse

"Baie lekker plek om te wees. Pretoria is great."

Colbyn, Pretoria

3 @ Marion Guesthouse

"Perfectly located, close to highways and important Pretoria landmarks."

Jan Niemand Park, Pretoria

MulMas Guest House

"Geen toeristebestemmings in die onmiddellike omgewing nie, maar dit is uiters gerieflik as jy vir sakebesoeke moet oorslaap, ens."

Muckleneuk, Pretoria

186Ridge

"Sal meer aanbeveel vir sake reise; baie naby aan die stasie, het dit gebruik om te oornag vir vroeë bus."

Wapadrand, Pretoria

Koru Guest House

"Netjies en kom veilig voor."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang