Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Dit is die tipiese voorstedelike woonbuurt. Dit is stil en rustig, maar ver van toeristebestemmings."
"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."
"Puik "golf estate" met baie goeie sekuriteit en 'n pragtige gholfbaan en klubhuis. Die atmosfeer is kosbaar en rustig. "
"Vir ons van die platteland was dit heerlik stil en rustig maar tog naby groot inkopiesentrums."
"'n Baie mooi omgewing, rustig, naby ons kinders en familie, aan die sonkant van die Soutpansberg!"
"Pretoria-Oos is goed geleë en jy kan enige rigting ingaan van daar af."