Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Pretoria-Oos Netcare hospitaal is uitstekend! Ons was 4 keer in 'n 12 maande periode vir weke elke keer in die hospitaal, en die diens was altyd ongelooflik!"
"Stil area oor die algemeen maar goed geleë as jy na van die omliggende hospitale moet gaan."
"Ek ken Silver Lakes baie goed en het al in uitstekende plekke daar tuisgegaan."
"Ons was beïndruk met die winkels wat laat oopbly en die eetplekke so naby. Ons hoef nie ver te ry vir 'n bank of apteek nie. Op die plaas was 'n avontuur."
"Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat 'n katspoegie van omliggende besigheidssentra af wil wees."
"Die sekuriteitsgebiede is seker essensieel maar skep tog 'n klein frustrasie vir die besoeker wat telkens moet inteken om by jou bestemming te kan kom."
"It is a very convenient area to visit since everything is easily accessible e.g malls and shopping centres."