Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Ken nie Brooklyn goed genoeg om terugvoering te kan gee nie, maar die een aand se verblyf was rustig en wonderlik."
"Sentraal en baie toeganklik t.o.v. sake- en inkoopsentrums in noorde van Pretoria."
"Faerie Glen is lekker sentraal geleë vir sake besoeke aan Pretoria met verskeidenheid van winkelsentrums en restaurant in klein radius."
"Pretoria-Oos is 'n spog area wat jy alles wat jy nodig kan kry kan vind, soos goeie restaurante en winkels."
"Dis lekker naby die stad maar tog nie in die stad nie en rustig. So ek sal graag weer gaan."
"Naby Kolonade-inkopiesentrum en ander besighede. Pragtige omgewing en natuurskoon."