Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Pretoria self is 'n groot stad met baie restaurante, maar beperkte besienswaardighede. Mens moet bereid wees om so 'n uur of twee uit te ry as jy regtig iets wil sien."
"Sommige areas moet liewer vermy word - navorsing oor spesifieke areas is 'n moet."
"Busy area, but alright for a stay over when going to Bela-Bela, or further up North."
"Lyttelton is not a great destination. If I needed to work there I wouldn't visit."
"Dit het baie plekke om te besoek en daar word voorsieniening gemaak vir alle mense in die samelewing."
"Ek het in Pretoria grootgeword, so sien dit nie as 'n toeriste-aantrekking nie. Retro Motel is wel 'n plekkie om te besoek."
"Pretoria is always nice to visit. Roads are mostly in good condition. The people are friendly."
"Ons is nie baie lief vir die stad nie, so Pretoria as geheel is nie ons toeristebestemming nie."