Geverifieerde Resensie
Prospect Hall
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prospect Hall bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Prospect Hall is 'n wonderlike toeriste-bestemming. Dis naby die see en is veilig. Goeie winkels in die omgewing te vinde. Absoluut wonderlik."
"A stones throw fom everything - from the malls the casino, and the stadium to the CBD. A great holiday destination."