Geverifieerde Resensie
Ramsgate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ramsgate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 200 resensies.
"Ons het dit vreeslik geniet en sal altyd weer daarna toe gaan. Mense kan met gerus daar gaan want die strand is skoon, jy swem lekker en nie vol mense nie. "
"Except for the weather it was the best one-day stay we have experienced at the coast - will come highly recommended!"
"Dit is 'n great plek en ons hou altyd vakansie in Ramsgate en dit is lekker naby aan Margate en Uvango."
"Vir lekker fun gaan Mac Banana toe - zip-lines, vir water fun wild wave waterpark. Vir die lekkerste seekos en beste steak Frair Tuck Restaurant. Die strande is pragtig en baie skoon."
"Die mense in Ramsgate self was nie baie vriendelik nie en die kosse was ook nie regtig iets besonders nie."