Geverifieerde Resensie
Ruiterbos
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ruiterbos bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Dis redelik afgeleë en mag nie vir elke toeris aanvaarbaar wees nie. Maar as mens wil wegkom van die geraas en malligheid, dan is hierdie die perfekte plekkie."
"Gaan doen al die "back roads" in die omgewing. Ook die ou Montagu-pas. Pragtig. "
"Vir ons was dit 'n ideale wegbreek van die gewoel van die stad. Ons het oornag terwyl ons die passe van die Langeberge verken het."