Geverifieerde Resensie
Sabie
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sabie bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 702 resensies.
"Sabie is beautiful with lots to offer. The waterfalls are a big attraction and the surrounding parts of Sabie offer so much to explore. "
"Sabie is maar Sabie, alles is daar beskikbaar, banke, OTM'S en brandstofstasies, Spar, Shoprite en ander winkels. Moenie vergeet van die Pakistan-winkels nie. Hulle is ook daar."
"Elke persoon moet tenminste eenkeer in hul leeftyd Sabie gaan bekyk. Dis baie mooi. "
"Wonderlike plek met klomp natuurlike juwele. Baie lekker geswem in die rotspoele en baie mooi staproetes."
"Dit was 'n baie lekker stop voor ons wildtuin toe gaan, skoon dorp en mooi watervalle."
"Die paaie is in 'n baie slegte kondisie met baie slaggate. Onthou om kontant te hê vir watervalle en ander besienswaardighede. Dra ten alle tye veiligheidsgordel hulle boet jou selfs al is jy in die parkeerarea. "
"Die paaie is baie sleg met lelike slaggate, maar die dorpsmense is baie vriendelik."
"Sabie is a quiet and safe place. It only lacks food outlets like McDonald's, Spur or even Steers. "
"Sabie en die omliggende areas was baie mooi na die reëns en die mense was vriendelik soos altyd."
"Ons het n heerlike vakansie geniet en baie gesien en besigtig in die omtrek van Sabie."