Geverifieerde Resensie
Sabie
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sabie bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 702 resensies.
"Ons wou nie terug kom huistoe nie, dis so 'n rustige dorp met vriendelike mense."
"Indien 'n mens van natuur hou en min tyd het om dit te geniet, is Sabie een van jou beste dorpies om heen te gaan. Daar is baie om in een dag se rondreis te sien en genoeg om 3 weke te spandeer en nie alles te sien nie. Ons was 8 jaar gelede daar en kan werklik sien dat nie baie het verander in die tydperk nie. 'n Stil rustige ou dorpie met seker een van die mooiste natuurlike besienswaardighede. Jy kan verlief raak op die dorp en sy mense en jy sal altyd iets goeds van die dorpie kan vertel."
"Sabie is nog steeds die beste bestemming om te bly. Sal weer daar oorbly en ry tot waar die besienswaardighede is!"
"If I were to plan the same route again I would make my base in Sabie as we would be able to visit all the sites we covered by travelling to different places each day without any problem, and return each night to Sabie."