Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Saldanha

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 176 resensies.

Saldanha

Skulpdraai

"Saldanha is 'n wonderlike plek, net een iets wat nog kort is 'n winkelsentrum."

Saldanha

Nel's Nest

"Ek sal weer will Saldanha gaan besoek. Baie mooi plek."

Blouwaterbaai, Saldanha

Stone-Castle

"Die mooiste blouste water wat jou aan 'n idilliese eiland herinner, pragtige plek! "

Blouwaterbaai, Saldanha

Kyki-C

"Die rustigste strand wat ek al by gewoon het."

Saldanha

Nel's Nest

"Saldanha het uitgebrei sedert ons laaste daar was. Hou van die vissersdorpie."

Blouwaterbaai, Saldanha

Kyki-C

"Kan aanbeveel."

Saldanha

Skulpdraai

"Pragtige plek."

Blouwaterbaai, Saldanha

Kyki-C

"Skoon, geen vertrapping en 'n veilige omgewing. "

Saldanha

Saldanha Bay Lodge

"Saldanha is a really laid back place. We always enjoy our visits to the area. All of our basic requirements were met."

Saldanha

Saldanha Bay Inn

"Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande."

Blouwaterbaai, Saldanha

Eagles Rest OLD

"Awesome warm beach water."

Saldanha

Albatross Nest

"Regtig 'n plekkie om te besigtig en veilig. Vir seker 'n deel wat Suid-Afrika mooi uitbeeld."

Saldanha

Skulpdraai

"Great place, enjoyed my stay in the area."

Saldanha

12 on Beach

"Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken."

Saldanha

12 on Beach

"Love Saldanha as my quick break away from home."

Saldanha

Nel's Nest

"Baie lekker dorpie om 'n naweekwegbreek te hê."

Saldanha

12 on Beach

"Die strand is nie na wense nie. Dis vuil en daar is baie glas."

Saldanha

Skulpdraai

"Een van die mooiste kusdorpe in die Wes-Kaap."

Saldanha

12 on Beach

"Dis 'n pragtige dorpie met heerlike vis en vriendelike mense."

Saldanha

Nel's Nest

"Just love the area."

Blouwaterbaai, Saldanha

Beach House

"Was al twee keer tuis by Blouwaterbaai. Sal weer soontoe gaan. Dis 'n groot plesier om jou naweek by Blouwaterbaai deur te bring met familie."

Saldanha

Nel's Nest

"Die dorpie se strande is bietjie vuil, maar die restaurante in die dorp en omgewing is fantasties. Ons het dit vreeslik geniet om by Captains Cabin te eet. Cup of cake se koek en ontbyt is uit die boeke uit. Dorp is andersins skoon, almal is vriendelik en maak grappies. Dit was regtig baie lekker in Saldanha."

Saldanha

12 on Beach

"A cosy seaside village, wonderful to visit."

Saldanha

12 on Beach

"Nie ver om te ry uit die Kaap."

Saldanha

Saldanha Bay Lodge

"It is okay for a weekend as there is not much to do. But good for relaxation and resting. "

Saldanha

Nel's Nest

"Saldanhabaai het my hart gesteel. Sien hierdie plek sommer baie gou weer. "

Saldanha

Albatross Nest

"Saldanha is the best place to be anytime of the year."

Saldanha

Nel's Nest

"Baie rustigste plek."

Saldanha

Nel's Nest

"As daar bietjie meer is om te doen soos 'n bootrit of so, dat mens nie al die pad Langebaan hoef te ry nie."

Saldanha

Nel's Nest

"Blouwaterbaai kan opgeknap word deur die seegras en bamboes gereeld te verwyder."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang