Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
85 lekke plekke om te bly
Lagoon Drive 15 is 'n lieflike enkelverdiepinghuis wat vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met asemrowende tuin-uit...
Coral Dreams & Sea-side Spa
Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 200 vanaf die hoofstrand. Gaste kan op d...
8 Ocean Drive is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is op die gewilde...
Beach House Villa is in Salt Rock aan die Dolfynkus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit...
Blue Skies Salt Rock Loft
146 Sameja Drive, Dunkirk Estate
146 Sameja Drive, Dunkirk Estate is 'n woonstel in Ballito, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n gesin of groep vrien...
Salties Beach House
Salties Beach House is 'n ruim en bekoorlike strandfront-toevlugsoord op Salt Rock se hoofstrand. Hierdie kuswegbre...
27 Valley Road is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock in Ballito. Die huis bied ruim en gerieflike ...
15 Dash Apartment, Dunkirk Estate
Forest House in Dunkirk Estate
Forest House in Dunkirk Estate is 'n pragtige drieslaapkamerhuis wat tussen die bome van Dunkirk Estate in Salt Roc...