Geverifieerde Resensie
Sandton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 107 resensies.
"Geen probleem behalwe dat die taxi's daardie tyd van die aand nie by rooi ligte stop nie."
"Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill."
"Veilig en eintlik goed gelee vir kuier in Monte Casino se omgewing en Fourways."
"Good access to shopping malls (for those with a wife/daughter), restaurants, airport, highway etc."