Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Sea Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sea Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 17 resensies.

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Rustige buurt. Probeer Sea Park Indian Delights vir egte Indiese kosse. Port Shepstone gholfbaan het uitstekende spesiale aanbiedings as jy laat in die dag wil speel. Addington Spar is klein, maar voldoende. "

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Baie skoon en veilig en die mense is baie vriendelik."

Sea Park

Sanlou

"Daar is die oulikste take away plekkies ook met die heerlikste kos. "

Sea Park

16 St Johns Apartment

"There is such a lovely community at Sea Park. The beaches are the best along the Natal coastline!"

Sea Park

16 St Johns Apartment

"Perfect place for travellers of any age group."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Alles wat nodig is, is baie naby. Winkels, lekker strande om van te kies en te keur."

Sea Park

Sea La Vie - Southport

"South Port is a quiet, clean little place. "

Sea Park

Sea La Vie - Southport

"Privaat en naby aan strand. Goeie gesinsplek of selfs saam met vriende wat deel. Vrystaat is ver om te ry en dit was absoluut die moeite werd."

Sea Park

Sea La Vie - Southport

"Keep it up. Great service."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Rustig en stil, veral in Augustus."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Seapark het alles wat jy nodig het as jy uit die stad wil kom. Strand is lekker."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Baie oulike omgewing en naby als."

Sea Park

Lombok Lodge

"Sea Park is 'n baie rustige area, bietjie ver van strande maar anders puik as jy net wil ontspan."

Sea Park

Lombok Lodge

"Nie baie restaurante in die omgewing nie, tog is dit baie sentraal geleë aan die Suidkus."

Sea Park

302 Riviera Holiday Flat

"Baie goed. Alle geriewe soos veilige strande en inkopiesentrums naby. Besienswaardighede soos Oribi Gorge, Lake Eland Park en wildtuin naby. Sal definitief weer daar vakansie gaan hou."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang