Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Sedgefield
4.7/5
volgens 628 resensies

Lees regte resensies van Sedgefield van 628 geverifieerde gaste.

Indien jy Sedgefield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sedgefield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sedgefield Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sedgefield accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sedgefield akkommodasie

Bladsy 4 - 111 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)

13 Milkwood Ridge is 'n dupleks-eenheid in Cola Beach in Sedgefield wat uitsigte bied oor die see en 'n voëlbewarin...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)

Eagle's Rest on Sea bied selfsorg-eenhede en is op die eienaar se perseel in Myoli Beach geleë. Dis in Sedgefield e...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

Déjà Vu Cottage is 'n onafhanklike, losstaande eiendom wat in die pragtige dorpie Sedgefield en net 300 m van die s...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)

Whale of a Time is 'n ligte, helder en eenvoudige, maar smaakvolle selfsorgateljee wat op 'n privaat woning geleë i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 175
R1 175 R940
per nag (plek vir 2)

Apartment 22 is 'n selfsorgwoonstel bo-op die eienaar se huis in Sedgefield. Die verblyf is 'n ideale basis vanwaar...

Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Vanaf R1 175
R1 175 R940
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)

The Cormorant is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Sedgefield. Dit bied 'n rustige wegbreek aan klein...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense

Broadview is 'n selfsorgkothuis op die strandmeer in Sedgefield sowat 2 km van die strand af. Die swembad is veral ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)

Touch of Glass is in Sedgefield in die Wes-Kaap. Hierdie area is bekend vir al die restaurante, kunswinkels, strand...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 6 mense

Lagoon Side Cottage is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis in Sedgefield, stapafstand vanaf die dorp, strandmeer en ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Paradise Lake is 'n nuutgeboude selfsorgwoonstel op die Sedgefield-strandmeer en spog met asemrowende uitsigte in e...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem