Geverifieerde Resensie
Sedgefield
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sedgefield bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 630 resensies.
"Wat ek opgelet het dat daar baie mense in Sedgefield diere-vriendelik is.vKan met 'n geruste gevoel in die strate loop. Voel veilig vir my."
"Mooi, veilig, kan rustig soggens gaan stap of voor sononder. Genoeg uitspanplekke waar vriende bymekaar kan kom. "
"Hulle moet net probeer om meer winkels aan te bring, maar andersins is dit 'n baie mooi dorpie."
"The Island is by far the best place I've been in South Africa. Felt like our own piece of heaven in South Africa."
"Fantastiese vakansie bestemming. Sal dit enige tyd aanbeveel, en word altyd hartseer om die plek te verlaat."
"Fantastiese familie bestemming wat nie te besig is nie en 'n veilige strand het vir klein kindertjies."
"Dorp is netjies en skoon. Niks fout met Sedgefield die dorp en strand nie."
"Sedgefield het 'n fantastiese strand, baie goed geleë as mens wil besigtig. Pragtige klein plattelandse dorpie. Mense is baie vriendelik. Sal definitief weer Sedgefield toe gaan."
"Both me and my husband had a fantastic time in Sedgefield with facilities and amenities literally at your doorstep. Will definitely be going there sometime next year."
"As jy wil rus, is Sedgefield die plek om dit te doen. Dit word nie verniet 'n "Slow Town" genoem nie."
"The beach was amazing. Very clean and accessible with a great restaurant close by."