Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

19th on Bloekom

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

19th on Bloekom is 'n gastehuis wat in 'n moderne styl gebou is en in Secunda, Mpumalanga geleë is.

Verblyf word in unieke kamers aangebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-pakket, 'n werkstasie, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het 'n uitsig oor die tuin en daar is 'n stoep waar gaste kan ontspan of eet.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike eetkamer wat met 'n mikrogolf en basiese eetgerei en breekware toegerus is. Alle etes kan gereël word op aanvraag. Wasgoeddienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike tuin en 'n boma met braaigeriewe waarvan gaste mag gebruik maak.

Die verblyf is stapafstand vanaf die uitstekende Spar by die Secunda Village, Sasol Charlie se ingange 5 en 1 en ander plaaslike geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jerome S
Besigheidsreis
5.0
One night only. Super happy. We were received with exceptional service and the stay was a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Kenny C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Excellent, Carinna was a great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Annemarie G
Saam met lewensmaat
5.0
Kariena, dankie, die kuier was fantasties en sal beslis weer so maak. Baie lekker geslaap. Het ontbyt bestel en was heerlik warm en vars. Die stilte m...
Sien meer
Nov 2024
Dawie S
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies, alles gewerk. Baie lekker gebly. Dankie. Kan gerus aanbeveel. Moeite gedoen om ons te akkommodeer met spesiale versoeke.
Jun 2024
Liezl H
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies en gerieflik. Perfekte oornagplekkie, baie netjies en mooi. Ons het ontbyt bestel en dit was so lekker. Gawe en vriendelike diens. Goe...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink 19th on Bloekom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718cfd023db7718dc76639fb826a218ba6d453334a4eabca6f96c9099cad555d0d93d6f400e21301c3970fc589d7904f472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 19 Bloekom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52395 29.21242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011