Geverifieerde Resensie
Seweweekspoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Seweweekspoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 13 resensies.
"Het deur Seweweekspoort gery, hulle is besig om die pad reg te maak ─ pragtige uitsig."
"We loved travelling slowly through the poort, taking in the rugged surroundings. It is so worthwhile to leave the main routes in order to experience the almost forgotten parts of this beautiful part of our country."
"Baie naby Ladismith en beslis die moeite werd om deur die poort te ry. Pad is goed en rotsformasies baie mooi. "
"Nie kontak gehad met ander besighede in hierdie omgewing nie. Die weer en tyd tot ons beskikking het nie toegelaat om meer plekke in die omgewing te besoek nie. Sal graag wil terugkom en nog wil sien."
"Ek dink as ons geweet het daar is geen water in die rivier nie, sou ons nie gegaan het nie. Dit is baie rustig en regtig 'n mooi pad tot daar."
"So mooi. Sou meer verblyf in die poort wou sien. Maar omgewing is skoon, werk aan die paaie wat goed is."
"Die pragtige bergreeks het sy eie bekoring en die sterrehemel snags was asemrowend mooi!"
"A trip through this beautiful area is really worth while. We also enjoyed the drive through the Bosluiskloof to the Gamkaspoort dam - just a pity it was so dry. "