Geverifieerde Resensie
Shelly Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Shelly Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 175 resensies.
"Ons het dit geniet om te kyk hoe die bote in- en uitkom, en die strand self is baie mooi!"
"Nie swemstrand nie, maar gelukkig is swemarea nie te ver. Lekker gebied, alle winkels lekker naby."
"We have been to Shelly Beach no fewer than on three occasions and will return again. Everything is close by to Shelly Center, with the South Coast Mall just up the road."
"It's an excellent holiday destination my family and go down the south coast at least twice or thrice a year. Doo Twah was the first unpleasant experience for us."
"Everything you need is close by. Both mall's are close and lots of good places to go for breakfast, lunch or dinner. Just awesome."
"Te besig geraak. Strande nie meer veilig nie. Baie dronkies, veral by toegange van privaat strande. "
"Beeldskone skoon strand, nie oor bevolk met vakansie gangers nie. Een van KZN se mooiste strande!"
"Baie aangenaam. Dit was besig, maar te verwagte aangesien dit publieke vakansie tyd was."
"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
"Die dorpie is besig en goed versorg. Kan die Shelly Beach Centre aanbeveel sowel as die South Coast Mall. Die klein strandjies is skoon."