Verified Reviews
Shelly Beach
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Shelly Beach
Rated 4.6 out of 5 based on 175 reviews.
"Dis 'n baie mooi strand. En ek sal definitief aanbeveel laat mense daar gaan vakansie hou. Baie om te doen en soveel meer om te sien ook."
"Strande is skoon en daar's orals bankies waar mens kan sit en die uitsig geniet. Parkeerplek by die strande is ook baie veilig."
"Dit was lekker om die see te hoor vroeg in die oggend en om bietjie te gaan stap op die strand. Het dit baie geniet en sal wil graag weer die selde eenheid by Sengathi wil boek oor Desember maand. "
"Ons hou baie van Shelly Beach want dis baie sentraal geleë en al die gewilde winkels is in die mall."
"Good location for fishing, picnicking and shopping. Convenient location for visiting Port Shepstone, Margate and Wild Coast."
"It's very nice. It's walking distance to everything (mall, beach, restaurants). Security is very good and secure parking as well. The braai facilities and pool also comes in very handy for being so close to each other."
"Mooi skoon strande en maklik bekombaar by voertuig of te voet. Goeie dienste dankie."
"Shelly Beach is 'n pragtige stranddorpie met al die nodige winkels om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak."
"Die toegangspad is 'n probleem met die nuwe winkelsentrum. Baie besig voel of jy die N1 van Gauteng saamgevat het!"
"Shelley Beach is a peaceful area close to Margate. Couple these two towns together and they are a great destinations. The area is very clean and is pleasant to be in. Close to to shopping mall as well."
"Goed geleë, naby die twee groot winkelsentrums wat uit 'n besigheidsoogpunt wonderlik is."