Geverifieerde Resensie
Somerset West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Somerset West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 268 resensies.
"Beautiful living area - close to Gordon's Bay/Strand/Stellenbosch. Bit of a distance to travel to Cape Town, but highway is close by. "
"Pragtige omgewing met Lourensford-wynplaas wat om hoek is en baie indrukwekkend - vyfster. Stellenbosch is ook naby en gee ook meer opsies om te besoek. Somerset-Wes is uitstekend geleë vir 'n Kaapse vakansie."
"Gerieflik geleë naby genoeg om vir 'n dag die Kaap te verken. Daar is 'n groot winkelkompleks 'n paar kilometer vanaf Die Rooi Deur. "
"Love Somerset West. The SPAR at Lion Square is awesome as they cater for Germans."
"Daar is heelwat te sien en te doen in Somerset-Wes. Dis 'n pragtige plek en effe verwyderd van die gedruis van Kaapstad in Desember."
"Not far from Cape Town as well as all the beautiful towns near the sea, and not forgetting the wine farms!"
"Mooi wêreld, net jammer oor die brande. Andersins is Somerset-Wes naby alle besienswaardighede en die paaie is fantasties."
"Ek het verlief geraak op die plekkie en die omliggende gebiede met die pragtige natuurskoon en berge."
"Baie lekker area an naby genoeg aan Kaapstad om alles daar te gaan doen."
"Somerset West is not my first choice for a holiday as I was there on business."