Geverifieerde Resensie
Summerstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Summerstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 101 resensies.
"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."
"Good suburb just few minutes from the bustling area of Humewood which has beaches, shopping malls, etc. "