Geverifieerde Resensie
Sonheuwel
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sonheuwel bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 112 resensies.
"What a beautiful part of Nelspruit. The birds are spectacular and it feels as if you are near the wild."
"Sonheuwel is 'n netjiese boomryke woongebied en daar is nie enige direkte toeriste aantreklikheid nie. Dit is baie goed geleë na die stad en winkelsentrums."
"Ek ken Sonheuwel nie so goed nie, maar dit is 'n pragtige boomryke area wat altyd verfrissend is wanneer mens in n "stad" moet wees. Alles wat ek nodig gehad het was naby mekaar."
"Sonheuwel is naby aan alles wat jy nodig het. +- 5-6min se ry na enige plek waarheen ons wou gaan. "
"Sentraal geleë t.o.v. sakesentrum en daar is genoeg eetplekke binne 2 kilometer van die gastehuis."
"Nelspruit is 'n pragtige dorp tussen heuwels. Nie so seker ek wil daar vakansie hou nie, maar perfekte oorstop op reis vanaf Mozambique."
"Ek is mal oor die area, wens ek kon altyd daar bly, rustig stil, maar naby die dorp, pragtige skoon strate, mooi plantegroei, baie bome, love it!"