Birds Babble
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Birds Babble bied moderne selfsorgwoonstelle in Mbombela (Nelspruit).
Die eenhede het lugversorging, plafonwaaiers, WiFi, satelliet-TV, en 'n volledige kombuis. Elk eeenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike plonspoel.
Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is slegs sowat 28 km ver, Mbombela (Nelspruit) se middestad is 3,6 km van die perseel af en die Krugerwildtuin is minder as 50 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mareli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Birds Babble het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering: