Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"A very safe and secured town with friendly people the whole group loved this place and hoping to take another weekend next year."
"Fantastiese kusdorp vol vakansiebedrywighede vir oud en jonk, baie lekker atmosfeer en vriendelike inwoners."
"Ons kan Lara's Eatery met vrymoedigheid aanbeveel, heerlike kos, keurig voorgesit."
"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."
Boesmansriviermond, Sonskynkus
Makarios on the River"Saam met die buurdorp, Kenton-on-Sea, bied Boesmansriviermond gesinsvermaak, restaurante en 'n rustigheid wat verfris. Die rivier en see is toeganklik."
"'n Pragtige plek met soveel om te doen. Ons was aangenaam verras. Genoeg om te doen maar tog stil en rustig genoeg en net 'n kort entjie weg van Jeffreys af as mens dalk bietjie meer soek om te doen."
"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
The Cock House"Oulike plekkies om te besoek, maar die stad self kort instandhouding. Alles is bietjie verwaarloos en paaie is nie in goeie kondisie nie."
"Always a lovely area of Port Elizabeth, right on the beach with a fabulous beachfront to run and cycle, in safe and secure surroundings. Let's not forget all the restaurants!"
"Het aandete by 'n restaurant net 1 km in Pickeringstraat af geëet by The Old School Grill en die aand baie geniet. Nou nie "gourmet kos" nie, maar die steak was goed voorberei en bediening vinnig en vriendelik. Kon ook so bietjie inkopies in Greenacres Mall, net verder af in die straat, gaan doen. "
"Excellent. Unfortunately, rain needed for vegetation. Cattle Baron's food was excellent. Friendly staff. Enjoyed the park very much. Will go back again."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Antique Silk Self-catering Unit"The town is run down, many potholes. Cows roaming around. Disappointing, because it's not what it used to be."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Newington Place"Port Elizabeth is a beautiful city and we really enjoyed visiting it. We will be back soon."
"Was lanklaas in Port Alfred. Daar het baie geboue bygekom, paaie in plekke is maar vol slaggate. Vertoon mooi skoon op die oogaf."